South Africa

Vrouefederasie voel swaar vonnis vir kinderverkragter van Pretoria-Noord is gepas

savf 00382

Maatskaplike werkers voel bemagtig wanneer gepaste vonnissse en swaar strawwe aan oortreders van seksuele misdade opgelê word, meen die SAVF.

The post Vrouefederasie voel swaar vonnis vir kinderverkragter van Pretoria-Noord is gepas appeared first on Rekord.